Sernick Boeredag
Toegang is GRATIS en sluit ‘n steak ete in, maar RSVP via ons webblad
is noodsaaklik. Besoek: www.sernick.co.za
Streng Covid-19 Protokol sal toegepas word en die dra van ’n masker
is verpligtend.
Registrasies begin om 09:00
Laai Volledige program onder af
Ek is baie bly om die Sernick Boeredae by te woon want ek kry baie inligting en is elke jaar se boeredag.
N mens leer baie by sulke boere dae vernaam die een van Sernick.