In Gesprek Met Sernick At ALFA
Wees deel van die gesprek
TEMA:
Die toekomsboerdery-mentaliteit
(Sitplekke beperk, bespreking is noodsaaklik)
(Toegansgelde word gehef vir ingang by ALFA maar bywoning van hierdie gesprek is gratis, bespreking is net noodsaaklik.)
Hourly Schedule
New Day
- 10:00 - 10:30
- Aankoms en registrasie
- 10:30 - 10:45
- IVOR PRICE:
- Landbou optimisme
- 10:45 - 11:25
- THEO VORSTER:
- Die landboubesigheidswêreld van more
- 11:25 - 11:45
- NICK SERFONTEIN:
- Grondhervorming en realistiese landbouplanne en geleenthede
- 11:45 - 12:05
- PHILLIP OOSTHUIZEN
- Die hoekom, hoe & wat van die rooivleisbedryf
- 12:05 - 12:20
- MANIE WESSELS:
- Die vier golwe van die skaapbedryf
- 12:20 - 13:00
- Paneelbespreking