HOËVELD BONSMARAKLUB BULGROEITOETS

HOËVELD BONSMARAKLUB BULGROEITOETS

Bonsmaraklubs was vir baie jare die ruggraat van die Bonsmara Beestelersgenootskap.

Hierdie Klubs wat deur die land op ‘n streeksbasis ingedeel is, was op grondvlak die mondstuk van die Telersgenootskap. Afgesien van die belangrike reklamerol wat die Klubs gespeel het, het hulle een of meer Klubveilings per jaar vir hul lede gereël. Hierdie Klubveilings was dan ook baie jare lank die meeste telers se hoofverkoopkanaal van hulle top bulle en koeie aan stoet- sowel as kommersiële telers.

Namate die Bonsmararas egter gegroei het tot die mees gewilde kommersiële vleisbeesras in die land, het die vraag na veral Bonsmarabulle wat deur die beproefde Bonsmarastelsel aan die mark beskikbaar gestel is, drasties toegeneem.

Die Genootskap het derhalwe met telers- en dieregetalle gegroei. Aangesien die aanbod gevolglik vir die Klubveilings te groot geword het, is die telers gedwing om met hul eie produksieveilings te begin wat ongelukkig ‘n demper op suksesvolle Klubveilings geplaas het.

Daar is egter heelwat Bonsmaratelers met meerderwaardige genetiese materiaal wat nog nie genoeg diere het vir hul eie produksieveilings nie.

Die Hoëveld Bonsmaraklub wat die Vrystaat en telers uit die aangrensende Mpumalanga en Gauteng bedien, het die inisiatief geneem om ‘n unieke geleentheid te skep waar alle telers, ook dan die wat nie produksieveilings hou nie, hul diere kan verkoop.

Nick Serfontein van Sernick Bonsmaras, ook ‘n Klublid, het een van die agt jaarlikse bulgroeitoetse in hul Intensiewe Groeitoetsfasiliteit, aan Klublede beskikbaar gestel. Die reaksie was oorweldigend en het 23 Klublede ‘n rekordgetal bulle ( 114 ), vir ‘n toets wat op 23 Oktober ten einde geloop het, ingeskryf.

Die bulle het baie goed presteer met ‘n gemiddelde groei van 1,778 Kg per dag oor 84 toetsdae en ‘n gemiddelde Voeromsetverhouding van 6,24 : 1.

Dié bulle wat kwalifiseer deur aan die Genootskap se minimum produksievereistes te voldoen en die visuele inspeksie vir funksionele doeltreffendheid slaag, gaan by Sernick aanbly om as ‘n groep dieselfde behandeling ter voorbereiding vir die Klubveiling wat vir Oktober 2020 beplan word, te ondergaan.

Hierdie sal ‘n eerste vir ‘n Klubveiling wees en beloof ‘n werklik  buitengewone aanbod met bulle vir elkeen se behoeftes en voorkeure te wees.         

1 thought on “HOËVELD BONSMARAKLUB BULGROEITOETS”

  1. Ek is baie bly om julle Mmatskapy te Kan kry en ek hoop dat ek sal baie leer op julle Mmatskapy.
    Ek is baie trots om ‘n Volleedige Boer te Kan wees

    Baie Dankie

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

For security, use of Google's reCAPTCHA service is required which is subject to the Google Privacy Policy and Terms of Use.

Subscribe to our Newsletter

Subscribe to Sernick for our latest news, articles and promotions 

Kobus Theart

Kobus Theart

Kobus Theart

Kriek van Niekerk

Wiegard Brummer

Stoffel Gouws

CM Kotze

CM Kotze

Wiegard Brummer

Danie Fourie

Mienke Van Rensburg

Mienke Van Rensburg

Bethal Depot

Alijay van der Merwe

TECHNICAL ADVISORS
Contact PersonContact NumberE-mail AddressArea/Job Description
Kobus Theart078 505 5363kobust@sernick.co.zaNorth West | Gauteng & Mpumalanga
Kriek van Niekerk076 757 6771kriek@sernick.co.zaNorthern & Western Free State
Wiegard Brummer082 804 3462wiegard@sernick.co.zaCentral & Southern Free State & Eastern Cape
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaKZN
CM Kotze082 553 7189cm.kotze@sernick.co.zaEastern Free State & KZN
Mienke Van Rensburg084 426 1276mienke@sernick.co.zaNorth West and Northern Cape
Danie Fourie071 083 5601daniefourie@sernick.co.zaEastern & North-Eastern Free State
ORDERS
Order Clerk066 426 7771orders@sernick.co.za-
FACTORY
Contact PersonContact NumberE-mail AddressJob Title
Alwyn Laas082 056 8065alwyn@sernick.co.zaOperational Manager
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaManaging Director: Sernick Feeds
DEBTORS
Ann Dalton082 620 4045debtors@sernick.co.za-
DEPOTS
Aljay van der Merwe072 241 2032bekkermeule@gmail.comBethal
NUTRITIONAL CONSULTANTS
ConsultantContact NumberType of Nutrition
Dr. Piet Swiegers082 579 4290Ruminant Nutrition
Jannie Maritz082 417 8196Monogastric Nutrition

UREA POISONING GUIDE

WARNING

  • These animal feeds contain urea and other NPN sources. Pellets should be fed strictly according to the directions for use.

  • Animals that are not adapted to urea rations must be fed a salt-phosphate lick for seven (7) days prior to feeding urea rations. Vinegar is an effective antidote for NPN poisoning. Mix equal parts of vinegar and water and dose half a bottle per calf or large sheep and 2–4 bottles per head of cattle (1 bottle = 750ml).

  • Protect feed from rain as NPN can dissolve in water. Animals that consume this contaminated mixture can be poisoned.

  • Do not offer this feed indiscriminately with other feeds that contain NPN.

Contact the Sernick technical staff for further information and enquiries.