Sernick 6 soutfosfaatblok
Hoekom is fosfor- en soutaanvulling noodsaaklik? Fosfor is eerstens noodsaaklik vir energiebenutting, selgroei en seldifferensiasie. Diere wat blootgestel is aan ‘n ernstige fosfortekort verloor derhalwe vinnig gewig en kondisie....
