43ste Produksie Veiling

55 Stoetbulle Fase C getoets, waaronder 5 kuddevaars en 870 vroulike diere

Vrydag 4 Junie 2021 @ 11vm Liebenbergstroom, Edenville

The Sernick Emerging Farmers Programme Partners With Future Farmers Foundation

Share on facebook
Share on linkedin
Share on twitter
Share on whatsapp

The Sernick Emerging Farmers Programme Partners With Future Farmers Foundation

Op 1 Augustus 2019 verwelkom die Sernick Groep die opening van die eerste Future Farmers-kantoor op hul perseel in Kroonstad in die Vrystaat. Die Future Farmers Foundation het kantore in KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en nou ook die Vrystaat. Hierdie nuwe vennootskap tussen die Sernick Opkomende Boere-program en die Future Farmers Foundation is die begin van nuwe geleenthede vir jeug wat belangstel in die landbou en die landbousektor in die Vrystaat.

Die Sernick Opkomende Boere-program word ondersteun deur die Jobs Fund by die Nasionale Tesourie en help tans 660 opkomende boere om gevestigde kommersiële boere te word. Die model om opkomende boere by te staan was tot dusver nog nie op jeugontwikkeling gefokus nie. Met hierdie vennootskap hoop die maatskappy om meer jongmense uit die Vrystaat by sy program in te sluit en om meer mense die geleentheid te bied om met die nodige kennis en ervaring die landbou-arbeidsmark te betree. 

“Die Sernick Ontwikkelende Boere program skep werk, maar meer belangrik – dit skep hoop,” sê Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick Groep. As ‘n voorstaander vir die ondersteuning van ontwikkelende boere het hy verder gesê, “Alle kommersiële boere wil ‘n verskil maak, maar hulle weet nie hoe nie. Hierdie is moontlik ons laaste kans om dit reg te kry. Ons moet glo ons kan, en ons moet voort beur omdat ons ‘n verskil in landbou kan maak.” 

The Future Farmers Foundation was founded in 2006 by Judy Stuart a farmer from Howick in Kwazulu-Natal. The organisation is aimed at providing meaningful employment for Future Farmers and develop them to their full potential. The company uses an apprenticeship-model to qualify farm managers who are capable of running commercial operations. If a candidate shows passion, commitment and potential after the 2-year apprenticeship he/she is sent overseas for practical experience. 

Future Farmers het tans 40 programdeelnemers wat onskatbare ervaring opdoen op kommersiële plase in die Verenigde State en Australië. Judy is van mening dat dit 'n belangrike deel van die program is omdat dit die deelnemers die geleentheid gun om hul wêreldvisie uit te brei en te verstaan hoe Suid-Afrika in die globale landbou-prentjie pas. 

Met die opening van die kantoor van die Vrystaatse Future Farmers, gee dit nou ook boere in hierdie provinsie die geleentheid om aktief betrokke te wees by die mentorskap-projek. 

Die vereistes om vir 'n Future Farmers-vakleerlingskap aansoek te doen en te kwalifiseer: 


  • Aansoekers moet tussen 18-26 jaar oud wees.
  • Aansoekers moet passievol wees oor boerdery.
  • Aansoekers moet 'n verantwoordelike houding teenoor die werk hê.
  • Aansoekers moet nie getroud wees nie en ook nie kinders hê nie.
  • Aansoekers mag nie rook, alkohol drink of dwelmmiddele gebruik nie.
  • Aansoekers mag nie 'n kriminele rekord hê nie.

Applicants and possible mentors or sponsors can contact Isabel Boshoff for further information by calling 056 216 2620 or visit the Sernick Empowerhouse office, 50 Reitz street, Kroonstad.

11 thoughts on “The Sernick Emerging Farmers Programme Partners With Future Farmers Foundation”

  1. I am a female farmer in Mafikeng, North West Province. I am already breeding… Bonsmara Bull… Nguni heifers as anveffirt to improve stock. Also in same process managed to purchase Simbra heifers… already calved mostly… and overwhelmed as my Vrystaad(bull’s name) has reached prime in production terms.

    As a result I need assistance and would like to enrole in your commercial farmers programme. Please forward more information in relevance to my business venture if possible and we take it from there.

    If there is anything that you would like to direct to my attention, please contact me directly on mobile/email below.

    Regards,

    Tsholo Penyenye
    0658001719
    [email protected]

    1. Hi Tsholo – thanks so much for your message. Unfortunately our programme is only open to farmers in the Free Stare province and adjoining provinces within 150km radius from Kroonstad.

  2. good morning sir/madam
    kindly assist me if i want to join your progrem what should i do? i’m interested in cattle. i’m leaving in Bloemfontein.
    yours faithfully
    M.D Mphatse

  3. GOODDAY
    I AM A FEMALE OWING A 21 HEKTARES OF LAND NEAR CULLINAN, I WOULD LOVE TO DO FULL TIME FARMING WITH A FEW OTHER LADIES BUT HAVE NO IDEA WHERE TO START, FUNDING AND ANY SUGGESTIONS TO CREATE WORK AND MAKE A LIVING OUT OF THE LAND?

Leave a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Subscribe to our Newsletter

Subscribe to Sernick for our latest news, articles and promotions 

0