43ste Produksie Veiling

55 Stoetbulle Fase C getoets, waaronder 5 kuddevaars en 870 vroulike diere

Vrydag 4 Junie 2021 @ 11vm Liebenbergstroom, Edenville

SUID AFRIKA VANDAG EN MÔRE

SUID AFRIKA VANDAG EN MÔRE

Deur Nick Serfontein, Voorsitter van die Sernick Groep

Marie Curie het gesê, “Niks in die lewe hoef gevrees te word nie, dit moet net verstaan word. En nou is die tyd om te verstaan sodat ons minder moet vrees”.

Suid Afrika en sy mense gaan deur die spreekwoordelike hel as gevolg van onsekerheid oor ons toekoms en die verval in ons land. Maar wanneer hierdie onsekerhede ons verhoed om besluite te neem waarmee ons elke dag gekonfronteer word, dan loop ons die gevaar om in depressie te verval. Besluitloosheid is die dief van tyd.

Dr Frans Cronje was onlangs die hoofspreker op Bonsmara SA se Rooi Geleentheid en volgens hom is Suid Afrika vandag op ‘n baie beter plek as vyf jaar gelede. Dit wat tans gebeur in ons land, MOES gebeur vir ‘n beter toekoms.

Covid en die sage in Ukraine, was baie traumaties. Maar ek glo nog altyd dat wanneer ‘n mens die positiewe soek in enigiets wat gebeur, sal jy dit kry. En wanneer ‘n mens die positiewe soek in beide boonste gebeure, is dat dit Landbou in SA uitgelig het as een van die mees belangrikste sektore in Afrika. Die landbou was die ENIGSTE sektor wat gegroei het tydens Covid.

Landbougrond in SA en onteiening sonder vergoeding word gebruik as ‘n politieke speelbal. Dit gaan nie gebeur nie want dit is so goed as om albei jou voete weg te skiet met ‘n dubbelloop haelgeweer en die Regering weet dit. Enige land sonder ‘n sterk landbousektor is ‘n mislukte Staat en daardie klokkie het gelui.

Suid Afrika is stukkend maar daar is ‘n nuwe gees wat ontwikkel het wat sê, “tot hiertoe en nie verder nie. Ons sal die stukke optel en ons land uit die modder lig”.

Om nou ons koppe in die sand te steek soos ‘n volstruis, gaan niemand help nie. Neem besluite en een van die besluite kan maar gerus wees om grond en beeste te koop.

ONS BOEREDAG OP 1 MEI 2023

Ons jaarlikse boerdedag is soos gewoonlik op Werkersdag en ons wil almal uitnooi. 

Theo Vorster gaan praat hoekom ons in Suid Afrika moet bly en dit te geniet, vir goeie redes. 

Ekself gaan praat oor Grondhervorming en die Toekoms van Landbou.

Louis Steyl, HUB van Bonsmara SA, gaan praat oor alles wat beesboere moet weet en verstaan insluitende ‘n praktiese demonstrasie. 

Hennie Snyman gaan ons veilingsaanbod op 2 Junie bespreek. 

Ons versoek dat almal wat die dag wil bywoon sal RSVP op ons webwerf www.sernick.co.za

VEILING OP 2 JUNIE 2023

AANBOD
  • 60 Stoetbulle waaronder die volgende kuddevaars
AJF160574PpcSkn
CRV180230 HHSkn
CSW170184PpcSkn
GJN180234PpcSkn
NFS170339PpcP(hms)
NFS190039HHSkn
  •    Ons hele 2020 stoet vroulike produksie groep word in pare van twee aangebied, een om van te kies. Al hierdie diere is Myostatin normaal en sluit in 30 poenas.
  •   600 Kommersiële vroulike diere in alle produksie stadia
  •    Alle Bulle is Genomies getoets en vaderskappe geverifieer
  •    80% van die Bulle se moeders is steeds in die kudde
VERVOER
  • STOETDIERE 

Gratis oor hele SA ingesluit transito versekering

  • KOMMERSIËLE DIERE

Gratis binne 300 kms ingesluit transito versekering

KREDIET

Uitstel vir betaling van tot 60 dae kan gereel word aan goedgekeurde kopers teen prima rentekoers.

TEN SLOTTE

Ons sien uit daarna om u op Sernick te verwelkom op 1 Mei en 2 Junie.
Lekker boer en bly positief. Landbou in Suid Afrika is op ‘n goeie plek.

Nick Serfontein
0825547690
nick@sernick.co.za

Leave a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

For security, use of Google's reCAPTCHA service is required which is subject to the Google Privacy Policy and Terms of Use.

Subscribe to our Newsletter

Subscribe to Sernick for our latest news, articles and promotions 

Kobus Theart

Kobus Theart

Kobus Theart

Kriek van Niekerk

Wiegard Brummer

Pierre Kapp

CM Kotze

CM Kotze

Danie Fourie

Bethal Depot

Alijay van der Merwe

TECHNICAL ADVISORS
Contact PersonKontak Telefoon NommerE-mail AddressArea/Job Description
Kobus Theart078 505 5363kobust@sernick.co.zaNorth West | Gauteng & Mpumalanga
Kriek van Niekerk076 757 6771kriek@sernick.co.zaNorthern & Western Free State
Wiegard Brummer082 804 3462wiegard@sernick.co.zaCentral & Southern Free State
Pierre Kapp078 105 5764pierre.kapp@sernick.co.zaKZN
CM Kotze082 553 7189cm.kotze@sernick.co.zaOos-Vrystaat & Oos-Kaap
Danie Fourie071 083 5601daniefourie@sernick.co.zaEastern & North-Eastern Free State
ORDERS
Order Clerk066 426 7771orders@sernick.co.za-
FACTORY
Contact PersonKontak Telefoon NommerE-mail AddressJob Title
Alwyn Laas082 056 8065alwyn@sernick.co.zaOperational Manager
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaManaging Director: Sernick Feeds
DEBTORS
Ann Dalton082 620 4045debtors@sernick.co.za-
DEPOTS
Aljay van der Merwe072 241 2032bekkermeule@gmail.comBethal
NUTRITIONAL CONSULTANTS
ConsultantKontak Telefoon NommerType of Nutrition
Dr. Piet Swiegers082 579 4290Ruminant Nutrition
Jannie Maritz082 417 8196Monogastric Nutrition

UREA POISONING GUIDE

WARNING

  • These animal feeds contain urea and other NPN sources. Pellets should be fed strictly according to the directions for use.

  • Animals that are not adapted to urea rations must be fed a salt-phosphate lick for seven (7) days prior to feeding urea rations. Vinegar is an effective antidote for NPN poisoning. Mix equal parts of vinegar and water and dose half a bottle per calf or large sheep and 2–4 bottles per head of cattle (1 bottle = 750ml).

  • Protect feed from rain as NPN can dissolve in water. Animals that consume this contaminated mixture can be poisoned.

  • Do not offer this feed indiscriminately with other feeds that contain NPN.

Contact the Sernick technical staff for further information and enquiries.