SERNICK SUPER STAR / SERNICK SUPERSTER
Sernick Superster is 'n energie-, proteïen- en mineraalaanvulling. Die produk is geskik om te gebruik om kalwers en lammers op groen weiding te laat groei, om die toestande van maer koeie met kalwers te verbeter en om die melkvloei te verbeter of as stimulerende voer te dien gedurende die versorgingstydperk. Superster stel 'n boer in staat om produktiwiteit en kondisie teen 'n relatiewe lae koste te verbeter.
Registrasie Wet 36/1947 | V15905 | |
Nutriënt | Sernick Superster | Eenheid |
Metaboliseerbare Energie MJ/kg | 9.0 | MJ/kg |
Proteïen (min) | 160 | g/kg |
Proteïen ex NPN (maks) | 44.8 | % |
Ureum (maks) | 25 | g/kg |
Vesel (maks) | 50 | g/kg |
Kalsium (maks) | 10 | g/kg |
Fosfor (min) | 7 | g/kg |
Vog (maks) | 120 | g/kg |
Swael (min) | 3.5 | mg/kg |
Magnesium (min) | 5 | mg/kg |
Mangaan (min) | 70 | mg/kg |
Koper (min) | 20 | mg/kg |
Kobalt (min) | 0.3 | mg/kg |
Yster (min) | 100 | mg/kg |
Jodium (min) | 1.0 | mg/kg |
Sink (min) | 70 | mg/kg |
Selenium (min) | 0.3 | mg/kg |
VOEDING AANBEVELING:
Superster is 'n energie-aanvulling en nie 'n voer nie. Daar moet altyd voldoende weiding en/of ruvoer beskikbaar wees wanneer hierdie produk aangebied word. Gereelde inname verbeter die werkverrigting en dit is nie raadsaam dat diere langer as 24 uur sonder die lek gaan nie. Oormatige inname kan vergiftiging veroorsaak.
Raadpleeg die tegniese personeel van Sernick vir inligting en advies.
VORM EN VERPAKKING:
Lek is beskikbaar in sakke van 50kg.
WAARSKUWING: Hierdie veevoer bevat 'n NPN-bron en/of geregistreer
medisyne. Voeding moet streng volgens die aanwysings gedoen word.
AANBEVOLE DAAGLIKSE INNEMING | |
GRAM / DIER / DAG | |
Skape | 225 – 400 |
Beeste | 1000 – 1500 |
