43ste Produksie Veiling

55 Stoetbulle Fase C getoets, waaronder 5 kuddevaars en 870 vroulike diere

Vrydag 4 Junie 2021 @ 11vm Liebenbergstroom, Edenville

Inligting

Ter ondersteuning van ons filosofie om nuwe maatstawwe binne die industrie te stel het Sernick onlangs 'n nuwe afdeling vir navorsing en innovasie bekendgestel. Die doel van hierdie nuwe afdeling is om die rooivleiswaardeketting binne die bedryf te vernuwe met die mikpunt om beesvleisproduksie in gehalte en winsgewendheid te verbeter.

0