PHASE C HPC / SERNICK FASE C HPK
Sernick’s Phase C Bull Testing Centre was the first computerised test centre of its kind in South Africa. Over the past 20 years approximately 50% of the total number of bulls tested in South Africa was tested here. Sernick can rightfully be regarded as a leader regarding the Phase D and C testing. In the course of the past 10 years a growth ration containing good protein, energy, trace elements and vitamins was developed to ensure maximum performance. Phase C HPC was developed for the farmer who produces his/her own hay and maize.
Registrasie Wet 36/1947 | V20300 | |
Nutriënt | Sernick Fase C HPK | Eenheid |
Proteïen (min) | 200 | g/kg |
Proteïen ex NPN (maks) | 28.7 | % |
Ureum (maks) | 20 | g/kg |
Vesel (min/maks) | 70/130 | g/kg |
Vet (min/maks) | 25/100 | g/kg |
Kalsium (maks) | 20 | g/kg |
Fosfor (min) | 8 | g/kg |
Vog (maks) | 120 | g/kg |
MENGVERHOUDINGS | |
Produk | MASSA |
Fase C HPK | 400 kg |
Mielies | 425 kg |
Hooi | 175 kg |
TOTAAL | 1 000 kg |
VOEDING AANBEVELING:
Beeste moet aangepas word deur 3kg voer/dier/ dag op dag 1 aan te bied en dit dan met 0,5 kg per dag te verhoog totdat die beeste die produk ad lib ontvang. Gedurende die aanpassingsperiode moet beeste ad lib met hooi voorsien word. Hierdie produk is ook ideaal vir die afronding van stoetbulle vir veilings of skoue, omdat dit ontwikkeling van die skelet en spiere bevorder.
Raadpleeg die tegniese personeel van Sernick vir inligting en advies.
VORM EN VERPAKKING:
Voer is slegs in sakke van 50 kg beskikbaar.
WAARSKUWING: Hierdie veevoer bevat 'n NPN-bron en/of geregistreerde medisyne. Voeding moet streng volgens die aanwysings gedoen word.
