David Jacobus Niemann is in 1983 gebore en het op Bloemfontein groot geword. Hy het in 2001 aan Hoërskool Sentraal Bloemfontein op die Vrystaatse Metropool gematrikuleer waarna hy by die Universiteit van die Vrystaat ingeskryf het om Rekeningkunde te studeer. David het sy graad in Rekeningkunde in 2004 en sy Honneurs in 2005 aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi, saam met sy Geoktrooieerde Belastingadviseur (CTA) kwalifikasie.
Na universiteit moes David 'n rekenmeestersfirma kies waar hy sy artikels kon voltooi. In plaas daarvan om die tradisionele manier te volg om by die 'groot vier' firmas vir sy artikels aansoek te doen, het David 'n ander rigting gekies. Hy het strategies besluit op Havenga Rossouw Viljoen (HRV) Konsultasiedienste, 'n intermediêre oudit- en rekenmeestersfirma op Bloemfontein. Hier het Dawid ʼn geleentheid gesien om ʼn wye spektrum van ervaring in alle areas van ouditering en boekhouding op te doen en 'n om ʼn belangstellingsveld waarin hy sy loopbaan kon bevorder te vind. Gedurende sy tyd as artikelbekleër het David kennis gemaak met die Sernick Groep as deel van die ouditeurspan wat op die landboumaatskappy se rekening gewerk het. Hy het sy SAICA-artikels in 2009 saam met sy raadseksamens voltooi en is bevorder tot ouditbestuurder by die firma.
David kept on working with Sernick as a client of HRV and over time a good working relationship transpired between himself and Carel Serfontein, the then director of the Sernick Group. It was during one of his audit visits that Carel offered David the position of Group Financial Manager at Sernick; David accepted and started his career at the Sernick Group in July of 2011. In 2013 he was promoted to the group’s Financial Director and three years later David was offered his current position as Managing Director at the Sernick Group’s Sernick Beef Division.
Gedurende sy eerste vier jaar by Sernick het David in elke afdeling van die maatskappy gewerk; dit sluit in die Voerkraal, Fase C Toetsstasie, die Bonsmara Stoet en die Voerfabriek, voordat hy Kroonstad toe verhuis het waar die Slagpale geleë is. Hierdie ervaring het hom nie net 'n goeie grondslag gebied nie, maar ook 'n deeglike begrip van die belangrike rol wat elke afdeling in die maatskappy se profiel speel. David het 'n gedeelde diensstelsel geïmplementeer wat die maatskappy in staat stel om sy kleiner afdelings te vereenvoudig en te konsolideer; hierdeur word kostesensitiwiteit en finansiële stabiliteit geskep en die onderneming word toegelaat om te groei. As besturende direkteur van die Slagpale is hy ook verantwoordelik vir die ontwikkeling van nuwe produklyne en nuwe navorsingsprojekte oor moderne slagpraktyke in die Slagpale om vleiskwaliteit te verbeter. David vaar goed onder druk en bring 'n balans na die maatskappy deur sy konserwatiewe besigheidsvooruitsigte wat hom en Sernick goed gedien het. Hy geniet die vinnige tempo waarin Sernick funksioneer en innoveer en hoop om eendag die Slagpale uit te brei om met groter ondernemings mee te ding.
David believes that Sernick is a dynamic company that’s not afraid to innovate which in turn allows the company to be resilient in tough economic times. As Managing Director of Sernick Beef, he’s thankful for the impact the comparatively medium-sized agricultural company has had on its immediate and greater environment. Nevertheless David believes the company is not limited in its size and that the Sernick Group has even more potential that will be unearthed in the years to come as the company continues to grow and diversify.
