Sernick Soutfos 6%
Lekmiddels & Lekblokke
- Kategorieë
- Lekmiddels & Lekblokke
- Sernick Soutfos 6%
| REGISTRATION: ACT 36 - Pending |
|---|
| Recommended Daily Intake |
|---|
- Kategorieë
- Lekmiddels & Lekblokke
- Sernick Soutfos 6%
Suid-Afrikaanse gronde en weidings is oor die algemeen arm aan beskikbare fosfaat. Fosfaatbyvoeding is noodsaaklik vir goeie groei en reproduksie. Hierdie produk is verryk met melasse om ’n goeie smaak te gee sonder dat oormatige groot hoeveelhede gevreet word wat tot vermorsing lei. Die produk is klaar gemeng en gereed vir gebruik.
VOEDING AANBEVELING:
Hierdie is ’n aanvulling en nie ’n voer nie. Genoegsame weiding en/of ruvoer moet altyd beskikbaar wees. Hou lekbakke vol en voorkom gulsige vreet deur honger diere. Oorinname kan vergiftiging veroorsaak. Vir meer inligting en advies kan Sernick tegniese personeel geskakel word.
VORM EN VERPAKKING:
