Sernick Hpk 33 Ureumvry

Suiwelvoer

Registrasie: Wet 36/1947
V25593
MENGINSTRUKSIES

Sernick HPK 33 is ’n ureumvrye proteïenkonsentraat vir die tuismeng van hoëkwaliteit-voere. Dit bevat minstens drie verskillende natuurlike proteïene wat veral geskik is vir hoogproduserende melkkoeie en vinnig groeiende lammers. Kan gebruik word as proteïenbron vir die tuisvermenging van rantsoene. Dit bevat geen ureum of NPN-bronne nie.

VOEDING AANBEVELING:

Vir suiwelmeel 17%, voer 400 - 500 g per liter melk geproduseer. Voldoende weiding of ruvoer moet beskikbaar wees. Volsuiwel 16% word vermeng om aan hoë produseerders ad lib aan te bied om maksimale melk- en vastestofproduksie te bewerkstellig. Indien dit aan laer produksiegroepe gevoer word, moet dit beperk word tot ongeveer 800 g per liter melk geproduseer, saam met ruvoer wat ad lib aangebied word. Vir meer inligting en advies kan Sernick tegniese personeel geskakel word.

VORM EN VERPAKKING:

Slegs in meelvorm in 50 kg-sakke beskikbaar.

WAARSKUWING:

Hierdie veevoedsel bevat 'n NPN-bron en/of geregistreerde medikamente. Voer streng volgens voorskrifte.

Kobus Theart

Kobus Theart

Kobus Theart

Kriek van Niekerk

Wiegard Brummer

Stoffel Gouws

CM Kotze

CM Kotze

Wiegard Brummer

Danie Fourie

Mienke Van Rensburg

Mienke Van Rensburg

Bethal Depot

Alijay van der Merwe

TEGNIESE ADVISEURS
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresArea / Posbeskrywing
Kobus Theart078 505 5363kobust@sernick.co.zaNoordwes, Gauteng & Mpumalanga
Kriek van Niekerk076 757 6771kriek@sernick.co.zaNoord- & Wes-Vrystaat
Wiegard Brummer082 804 3462wiegard@sernick.co.zaCentral & Southern Free State & Eastern Cape
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaKZN
CM Kotze082 553 7189cm.kotze@sernick.co.zaEastern Free State & KZN
Mienke Van Rensburg084 426 1276mienke@sernick.co.zaNorth West and Northern Cape
Danie Fourie071 083 5601daniefourie@sernick.co.zaOos- & Noordoos-Vrystaat
BESTELLINGS
Bestellingsklerk066 426 7771orders@sernick.co.za-
FABRIEK
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresPosbeskrywing
Alwyn Laas082 056 8065alwyn@sernick.co.zaBedryfsbestuurder
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaBesturende Direkteur: Sernick Veevoere
DEBITEURE
Ann Dalton082 620 4045debtors@sernick.co.za-
DEPOTS
Aljay van der Merwe072 241 2032bekkermeule@gmail.comBethal
VOEDINGSKONSULTANTE
KonsultantKontak Telefoon NommerTipe voeding
Dr. Piet Swiegers082 579 4290Herkouervoeding
Jannie Maritz082 417 8196Monogastriese voeding

UREUMVERGIFTIGINGSGIDS

WAARSKUWING

  • Hierdie veevoer bevat ureum en ander NPN-bronne en moet streng volgens die aanbevelings gevoer word.

  • Diere wat nie op ureumrantsoene aangepas is nie, moet eers 7 dae ’n sout/fosfaatlek gevoer word. Asyn is ’n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer ’n halwe bottel per kalf of groot skaap en 2 - 4 bottels per bees (1 bottel = 750 ml).

  • Beskerm hierdie voedsel teen reën. NPN is oplosbaar en diere wat so ’n oplossing drink, kan vergiftig word.

  • Moenie hierdie veevoedsel onoordeelkundig saam met ander NPN-bevattende veevoedsel voer nie.

Raadpleeg Sernick se tegniese personeel vir meer inligting of navrae.