Sernick Volledige Fase C-bultoetskorrels/meel
VLEIS BEESTE
- Kategorieë
- VLEIS BEESTE
- Sernick Volledige Fase C-bultoetskorrels/meel
| Registrasie: Wet 36/1947 |
|---|
| V13235 |
|---|
| Nutriënt | Volledige Fase C-bultoetskorrels/meel | Eenheid |
|---|---|---|
| Proteïen (min) | 120 | g/kg |
| Proteïen ex NPN (maks) | 15.65 | % |
| Ureum (maks) | 5 | g/kg |
| Vesel (maks) | 140 | g/kg |
| Vet (maks) | 25 | g/kg |
| Kalsium (maks) | 8 | g/kg |
| Fosfor (min) | 3 | g/kg |
| Vog (maks) | 120 | g/kg |
- Kategorieë
- VLEIS BEESTE
- Sernick Volledige Fase C-bultoetskorrels/meel
Sernick se Fase C-Bultoetssentrum was die eerste gerekenariseerde toetsentrum in Suid-Afrika, en in 20 jaar tot en met hede is ongeveer 50% van die land se totale hoeveelheid getoetste bulle by Sernick getoets. Sernick kan met reg as die leiers by Fase C- en D-toetsing beskou word. Oor die afgelope 10 jaar is ’n groeirantsoen met goeie proteïen, energie, spoorelemente en vitamiene ontwikkel om maksimum prestasie te verseker.
VOEDING AANBEVELING:
Diere moet aangepas word deur 3 kg voer/dier/dag op dag 1 aan te bied en daarna daagliks met 0.5 kg te verhoog totdat die diere die produk ad lib ontvang. Gedurende die aanpassingsperiode moet diere hooi ad lib ontvang. Die produk is ook ideaal vir afronding van stoetbulle vir veilings of skoue, deur skelet- en spierontwikkeling te bevorder. Vir meer inligting en advies kan Sernick tegniese personeel geskakel word.
VORM EN VERPAKKING:
Meel slegs in 50 kg-sakke beskikbaar.
WAARSKUWING:
