Beeslek 45

Lekmiddels & Lekblokke

Registrasie: Wet 36/1947
V34495
AANBEVOLE DAAGLIKSE INNEMING
g/dier/dag
Beeste400 - 600

Beeslek 45 is ’n klaargemengde, kostedoeltreffende onderhoudslek vir beeste wat die nodige proteïen en minerale verskaf om die mikro-organismes in die grootpens te stimuleer om onsmaaklike grasse en/of hooi in die wintermaande effektief te benut. Beeslek 45 help om massaverlies in die wintermaande teen te werk, “droëgalsiekte” te beheer, en eetlus aan te wakker. Hierdie lek is stofvry, het ’n lekker los struktuur en kan maklik met graan gemeng word om as ’n produksielek te gebruik.

VOEDING AANBEVELING:

Hierdie is ’n aanvulling en nie ’n voer nie. Genoegsame weiding en/of ruvoer moet altyd beskikbaar wees. Hou lekbakke vol en voorkom gulsige vreet deur honger diere. Oorinname kan vergiftiging veroorsaak. Voordat ’n NPN-bevattende lek gevoer word, moet ’n gewone sout/fosfaatlek vir minstens 7 dae gevoer word. Vir meer inligting en advies kan Sernick tegniese personeel geskakel word.

VORM EN VERPAKKING:

Hierdie produk is beskikbaar in 50kg sakke.

WAARSKUWING:

Hierdie veevoedsel bevat 'n NPN-bron en/of geregistreerde medikamente. Voer streng volgens voorskrifte.

Algemene Beginsels En Riglyne By Lekvoeding

Vleisproduksie in Suid-Afrika is gebaseer op natuurlike weidings met wisselende voedingswaarde weens wisselvallige en dikwels lae reënval. Die doel van lekvoeding is om die bees of skaap te voorsien van wat hy nie van die natuurlike veld, met sy tekortkominge en sterk seisoenale kenmerke, kan verkry nie. Lekaanvulling moet die volgende oogmerke hê: The replenishment of mineral deficiencies. The replenishment of protein to allow an animal to utilize dry season grazing more efficiently. Supplementing protein, minerals, and energy levels in critical stages of life when they cannot be supplied by the pasture. Riglyne vir veilige en effektiewe lekvoorsiening is basies die volgende: Sufficient pasture/roughage must always be available. Animals must be gradually adjusted to a new lick. Intake of a lick must be gradually increased over a period of approximately 14 days. This can be achieved by mixing the lick with salt or by initially offering a phosphate lick. This prevents acidosis and/or urea poisoning. Prevent rain from falling on licks containing urea. Vinegar is an effective antidote for urea poisoning. Mix water and vinegar in equal parts and dose 2–4 bottles (1 bottle = 750 ml) per head of cattle. Sustained access to and availability of licks lowers the risk of overeating. However, lick intake is influenced by several factors, and accurate intake predictions are virtually impossible. Manage intake by offering licks regularly and ensuring that animals are not without a lick for longer than 24 hours. Provide enough feeding trough space and do not supply licks that contain urea near water troughs. There should be at least 500m or more separating water and feeding troughs.

Kobus Theart

Kobus Theart

Kobus Theart

Kriek van Niekerk

Wiegard Brummer

Stoffel Gouws

CM Kotze

CM Kotze

Wiegard Brummer

Danie Fourie

Mienke Van Rensburg

Mienke Van Rensburg

Bethal Depot

Alijay van der Merwe

TEGNIESE ADVISEURS
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresArea / Posbeskrywing
Kobus Theart078 505 5363kobust@sernick.co.zaNoordwes, Gauteng & Mpumalanga
Kriek van Niekerk076 757 6771kriek@sernick.co.zaNoord- & Wes-Vrystaat
Wiegard Brummer082 804 3462wiegard@sernick.co.zaCentral & Southern Free State & Eastern Cape
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaKZN
CM Kotze082 553 7189cm.kotze@sernick.co.zaEastern Free State & KZN
Mienke Van Rensburg084 426 1276mienke@sernick.co.zaNorth West and Northern Cape
Danie Fourie071 083 5601daniefourie@sernick.co.zaOos- & Noordoos-Vrystaat
BESTELLINGS
Bestellingsklerk066 426 7771orders@sernick.co.za-
FABRIEK
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresPosbeskrywing
Alwyn Laas082 056 8065alwyn@sernick.co.zaBedryfsbestuurder
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaBesturende Direkteur: Sernick Veevoere
DEBITEURE
Ann Dalton082 620 4045debtors@sernick.co.za-
DEPOTS
Aljay van der Merwe072 241 2032bekkermeule@gmail.comBethal
VOEDINGSKONSULTANTE
KonsultantKontak Telefoon NommerTipe voeding
Dr. Piet Swiegers082 579 4290Herkouervoeding
Jannie Maritz082 417 8196Monogastriese voeding

UREUMVERGIFTIGINGSGIDS

WAARSKUWING

  • Hierdie veevoer bevat ureum en ander NPN-bronne en moet streng volgens die aanbevelings gevoer word.

  • Diere wat nie op ureumrantsoene aangepas is nie, moet eers 7 dae ’n sout/fosfaatlek gevoer word. Asyn is ’n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer ’n halwe bottel per kalf of groot skaap en 2 - 4 bottels per bees (1 bottel = 750 ml).

  • Beskerm hierdie voedsel teen reën. NPN is oplosbaar en diere wat so ’n oplossing drink, kan vergiftig word.

  • Moenie hierdie veevoedsel onoordeelkundig saam met ander NPN-bevattende veevoedsel voer nie.

Raadpleeg Sernick se tegniese personeel vir meer inligting of navrae.