Beesafrondmeel (Sonder Hooi)

VLEIS BEESTE

Registrasie: Wet 36/1947
V20311
Nutriënt Beesafrond meel sonder hooiEenheid
Proteïen (min)130g/kg
Proteïen ex NPN (maks)26.49%
Ureum (maks)12g/kg
Vesel (min/maks)80/120g/kg
Vet (min/maks)25/75g/kg
Kalsium (min/maks)8/10g/kg
Fosfor (min)3g/kg
Vog (maks)120g/kg

Die afronding van speenkalwers deur kommersiële vleisbeesboere word daagliks meer gewild. Voordat ’n dier suksesvol afgerond word, moet daar seker gemaak word dat die fasiliteite aan die nodige vereistes soos vreetspasie, leefspasie, watervoorsiening en skaduwee voldoen. Die korrekte verwerking voor die aanvang van die voerproses ten opsigte van die uitskakeling van inwendige en uitwendige parasiete, asook respiratoriese siektes, is van kardinale belang, want slegs ’n gesonde dier sonder stres groei goed. Sernick het Beesafrond sonder Hooi geformuleer vir die kliënt wat slegs sy eie hooi tot sy beskikking het. Die produk het ’n goeie proteïen/energieverhouding en die nodige spoorelemente en vitamiene om groei te bevorder.

VOEDING AANBEVELING:

Pas die kalwers aan deur 2 kg voer vir die eerste dag aan te bied. Verhoog daarna die inname met 0.5 kg/dier/dag totdat hulle die produk ad lib ontvang. Goeie smaaklike hooi moet ten alle tye beskikbaar wees. Maak seker dat diere wel genoeg hooi vreet. Indien opblaas of asidose voorkom, moet Sernick se tegniese personeel dadelik geskakel word en die produk eers onttrek word om hooi-inname te verseker. Verseker dat diere ten alle tye genoeg skoon drinkwater het. Vir meer inligting en advies kan Sernick tegniese personeel geskakel word.

VORM EN VERPAKKING:

Meel is beskikbaar in 50 kg-sakke, asook in losmaat.

WAARSKUWING:

Hierdie veevoedsel bevat 'n NPN-bron en/of geregistreerde medikamente. Voer streng volgens voorskrifte.

Kobus Theart

Kobus Theart

Kobus Theart

Kriek van Niekerk

Wiegard Brummer

Stoffel Gouws

CM Kotze

CM Kotze

Wiegard Brummer

Danie Fourie

Mienke Van Rensburg

Mienke Van Rensburg

Bethal Depot

Alijay van der Merwe

TEGNIESE ADVISEURS
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresArea / Posbeskrywing
Kobus Theart078 505 5363kobust@sernick.co.zaNoordwes, Gauteng & Mpumalanga
Kriek van Niekerk076 757 6771kriek@sernick.co.zaNoord- & Wes-Vrystaat
Wiegard Brummer082 804 3462wiegard@sernick.co.zaCentral & Southern Free State & Eastern Cape
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaKZN
CM Kotze082 553 7189cm.kotze@sernick.co.zaEastern Free State & KZN
Mienke Van Rensburg084 426 1276mienke@sernick.co.zaNorth West and Northern Cape
Danie Fourie071 083 5601daniefourie@sernick.co.zaOos- & Noordoos-Vrystaat
BESTELLINGS
Bestellingsklerk066 426 7771orders@sernick.co.za-
FABRIEK
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresPosbeskrywing
Alwyn Laas082 056 8065alwyn@sernick.co.zaBedryfsbestuurder
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaBesturende Direkteur: Sernick Veevoere
DEBITEURE
Ann Dalton082 620 4045debtors@sernick.co.za-
DEPOTS
Aljay van der Merwe072 241 2032bekkermeule@gmail.comBethal
VOEDINGSKONSULTANTE
KonsultantKontak Telefoon NommerTipe voeding
Dr. Piet Swiegers082 579 4290Herkouervoeding
Jannie Maritz082 417 8196Monogastriese voeding

UREUMVERGIFTIGINGSGIDS

WAARSKUWING

  • Hierdie veevoer bevat ureum en ander NPN-bronne en moet streng volgens die aanbevelings gevoer word.

  • Diere wat nie op ureumrantsoene aangepas is nie, moet eers 7 dae ’n sout/fosfaatlek gevoer word. Asyn is ’n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer ’n halwe bottel per kalf of groot skaap en 2 - 4 bottels per bees (1 bottel = 750 ml).

  • Beskerm hierdie voedsel teen reën. NPN is oplosbaar en diere wat so ’n oplossing drink, kan vergiftig word.

  • Moenie hierdie veevoedsel onoordeelkundig saam met ander NPN-bevattende veevoedsel voer nie.

Raadpleeg Sernick se tegniese personeel vir meer inligting of navrae.