Braaikuikens

HOENDERVOER

Registrasie: Wet 36/1947
V20310 V20309 V20307

Weens intensiewe teelprogramme vir genetiese vordering om hoër produksie te bewerkstellig, is kuikens baie meer vatbaar vir siektes. Dit noodsaak boere om baie meer aandag aan faktore soos behuising, beligting, ventilasie, lug, lig, vreetspasie, leefruimte, immunisering, watervoorsiening en voedingsprogram te gee. Enige vorm van stres verhoog die risiko vir siektes en lei tot produksieverlies. Dit is raadsaam om eers van tegniese personeel gebruik te maak voordat dié tipe boerdery aangepak word. Sernick het ’n braaikuikenreeks volgens die nuutste tegnologiese ontwikkeling geformuleer om uitstaande produksie te verseker.

VOEDING AANBEVELING:

Alle rantsoene moet vanaf dag 1 ad lib aan die kuikens gevoer word. Voer Braaikuikenaanvangsmeel vanaf dag 1 tot dag 14. Skakel daarna oor na Braaikuikengroeimeel tot by dag 26 en voer daarna Braaikuikenafrondmeel tot en met dag van slag. Vir meer inligting en advies kan Sernick tegniese personeel geskakel word.

VORM EN VERPAKKING:

Hierdie meelprodukte is beskikbaar in sakke van 50kg sowel as grootmaat.

WAARSKUWING:

Hierdie veevoer bevat geregistreerde medisyne. Voeding moet streng volgens die gebruiksaanwysings gedoen word.

Kobus Theart

Kobus Theart

Kobus Theart

Kriek van Niekerk

Wiegard Brummer

Stoffel Gouws

CM Kotze

CM Kotze

Wiegard Brummer

Danie Fourie

Mienke Van Rensburg

Mienke Van Rensburg

Bethal Depot

Alijay van der Merwe

TEGNIESE ADVISEURS
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresArea / Posbeskrywing
Kobus Theart078 505 5363kobust@sernick.co.zaNoordwes, Gauteng & Mpumalanga
Kriek van Niekerk076 757 6771kriek@sernick.co.zaNoord- & Wes-Vrystaat
Wiegard Brummer082 804 3462wiegard@sernick.co.zaCentral & Southern Free State & Eastern Cape
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaKZN
CM Kotze082 553 7189cm.kotze@sernick.co.zaEastern Free State & KZN
Mienke Van Rensburg084 426 1276mienke@sernick.co.zaNorth West and Northern Cape
Danie Fourie071 083 5601daniefourie@sernick.co.zaOos- & Noordoos-Vrystaat
BESTELLINGS
Bestellingsklerk066 426 7771orders@sernick.co.za-
FABRIEK
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresPosbeskrywing
Alwyn Laas082 056 8065alwyn@sernick.co.zaBedryfsbestuurder
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaBesturende Direkteur: Sernick Veevoere
DEBITEURE
Ann Dalton082 620 4045debtors@sernick.co.za-
DEPOTS
Aljay van der Merwe072 241 2032bekkermeule@gmail.comBethal
VOEDINGSKONSULTANTE
KonsultantKontak Telefoon NommerTipe voeding
Dr. Piet Swiegers082 579 4290Herkouervoeding
Jannie Maritz082 417 8196Monogastriese voeding

UREUMVERGIFTIGINGSGIDS

WAARSKUWING

  • Hierdie veevoer bevat ureum en ander NPN-bronne en moet streng volgens die aanbevelings gevoer word.

  • Diere wat nie op ureumrantsoene aangepas is nie, moet eers 7 dae ’n sout/fosfaatlek gevoer word. Asyn is ’n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer ’n halwe bottel per kalf of groot skaap en 2 - 4 bottels per bees (1 bottel = 750 ml).

  • Beskerm hierdie voedsel teen reën. NPN is oplosbaar en diere wat so ’n oplossing drink, kan vergiftig word.

  • Moenie hierdie veevoedsel onoordeelkundig saam met ander NPN-bevattende veevoedsel voer nie.

Raadpleeg Sernick se tegniese personeel vir meer inligting of navrae.