Presisie Skaapreeks

Sernick Presisie Lamkruipkorrels

Sernick Presisie Lakterende-ooikorrels

Presisie Dragtige-ooikorrels

Presisie Ooilek 16

Kobus Theart

Kobus Theart

Kobus Theart

Kriek van Niekerk

Wiegard Brummer

Stoffel Gouws

CM Kotze

CM Kotze

Wiegard Brummer

Danie Fourie

Mienke Van Rensburg

Mienke Van Rensburg

Bethal Depot

Alijay van der Merwe

Inleiding

Die Sernick Presisie Skaapreeks is ontwikkel om in die behoeftes van ooie vir alle fisiologiese stadia in beide ekstensiewe en intensiewe stelsels te kan voorsien. Alle produkte is wetenskaplik geformuleer en onder praktiese boerdery toestande geëvalueer ten einde maksimale doeltreffendheid vir die progressiewe skaapboer te verseker.

Produkte is geformuleer met die oog op maksimale mikrobe proteïen sintese en rumen gesondheid en is dus veilig om te gebruik indien dit volgens voorskrif gevoer word.

Hoewel algemene riglyne vir die aanwending van produkte voorsien kan word, is dit belangrik om daarop te let dat die daaglikse voedingsbehoefte van die ooi binne ʼn fisiologiese stadium deur ʼn verskeidenheid faktore beïnvloed word, waarvan die volgende die belangrikste is:

  1. Ooi kondisie en massa
  2. Multiple birth statuses
  3. Wolproduksie
  4. Ras en genetiese groeipotensiaal
  5. Ruvoer en weidingskwaliteit
  6. Kampgrootte en aktiwiteit

Aangesien al hierdie faktore in ag geneem is by die ontwikkeling van die produkte, is dit derhalwe belangrik dat ’n Sernick tegniese adviseur betrek moet word om finale aanbevelings ten opsigte van die keuse en daaglikse innames per ooi per dag te maak. Dit sal verseker dat die produsent maksimum waarde uit die produkte verkry.

TEGNIESE ADVISEURS
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresArea / Posbeskrywing
Kobus Theart078 505 5363kobust@sernick.co.zaNoordwes, Gauteng & Mpumalanga
Kriek van Niekerk076 757 6771kriek@sernick.co.zaNoord- & Wes-Vrystaat
Wiegard Brummer082 804 3462wiegard@sernick.co.zaCentral & Southern Free State & Eastern Cape
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaKZN
CM Kotze082 553 7189cm.kotze@sernick.co.zaEastern Free State & KZN
Mienke Van Rensburg084 426 1276mienke@sernick.co.zaNorth West and Northern Cape
Danie Fourie071 083 5601daniefourie@sernick.co.zaOos- & Noordoos-Vrystaat
BESTELLINGS
Bestellingsklerk066 426 7771orders@sernick.co.za-
FABRIEK
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresPosbeskrywing
Alwyn Laas082 056 8065alwyn@sernick.co.zaBedryfsbestuurder
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaBesturende Direkteur: Sernick Veevoere
DEBITEURE
Ann Dalton082 620 4045debtors@sernick.co.za-
DEPOTS
Aljay van der Merwe072 241 2032bekkermeule@gmail.comBethal
VOEDINGSKONSULTANTE
KonsultantKontak Telefoon NommerTipe voeding
Dr. Piet Swiegers082 579 4290Herkouervoeding
Jannie Maritz082 417 8196Monogastriese voeding

UREUMVERGIFTIGINGSGIDS

WAARSKUWING

  • Hierdie veevoer bevat ureum en ander NPN-bronne en moet streng volgens die aanbevelings gevoer word.

  • Diere wat nie op ureumrantsoene aangepas is nie, moet eers 7 dae ’n sout/fosfaatlek gevoer word. Asyn is ’n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer ’n halwe bottel per kalf of groot skaap en 2 - 4 bottels per bees (1 bottel = 750 ml).

  • Beskerm hierdie voedsel teen reën. NPN is oplosbaar en diere wat so ’n oplossing drink, kan vergiftig word.

  • Moenie hierdie veevoedsel onoordeelkundig saam met ander NPN-bevattende veevoedsel voer nie.

Raadpleeg Sernick se tegniese personeel vir meer inligting of navrae.