Christo-Faasen

Christo Faasen

Besturende Direkteur – Sernick Veevoere

Christo Faasen (55), originally hails from the small town of Aberdeen in the Karoo. He matriculated from the Hoër Volkskool Graaff-Reinet in 1982 and immediately left to complete his compulsory two-year conscription in the South African Defence Force.  Christo is extremely humble about his time spent in the SADF and in Angola but attributes this period of his life for many of his successes. Despite the hardship, it instilled an unsurpassed sense of perseverance and patience that has seen him through many personal and professional obstacles. After completing the required two years, Christo used the little money he saved up during his conscription and some money he inherited to help partially pay for university fees. He enrolled at the University of the Free State to study B.Sc Agriculture in 1984.

Alhoewel Christo altyd as 'n boer die familiebesigheid wou voortsit, was hy nie in staat om finansieel by sy pa oor te neem nie en het eerder begin werk nadat hy sy graad voltooi het. In 1988 het Christo by NOLKO, vandag bekend as Agri Animal Feed, in Bethlehem begin werk waar hy as ʼn tegniese adviseur op veevoer begin het. Hy is spoedig bevorder tot senior tegniese adviseur, destyds die gebiedsbestuurder, en in 1995 het hy die rol as bemarkingsbestuurder tot 1997 aangeneem.

Christo het Nick Serfontein en Sernick leer ken toe hy hulle as kliënte van NOLKO gedien het. Dit het uiteindelik gelei tot ʼn nou werk vriendskap en sy aanstelling in 1997 as die bestuurder van die nuwe veevoer fabriek op Liebenbergstroom op Edenville. Gedurende sy eerste maand op die plaas het die fabriek +- 350 ton voer vervaardig; vandag produseer die fabriek dieselfde hoeveelheid in minder as ʼn dag. Deel van Christo se sukses is sy opregte en vriendelike gedrag wat hom toegelaat het om jarelange verhoudings met sy kliënte te kweek. Met die voerfabriek onder sy bestuur kon Christo nuwe kontrakte en kliënte vasmaak wat die fabriek die sukses van vandag gemaak het. Oor ʼn twintig jaar tydperk is die fabriek opgegradeer en verbeter om by aanvraag te hou en vandag produseer dit +- 10 000 ton voer en het honderde kliënte regoor Suid-Afrika. Christo is in 2005 aangestel as besturende direkteur van Sernick Veevoere, waar hy steeds betrokke is by alle aktiwiteite van die fabriek op die Sernick-perseel in Edenville.

Christo geniet dit om op die plaas waar sy kantoor is te wees – hier kan hy sy droom om op sy eie manier te boer en om daagliks met diere te werk, uitleef. Hy glo dat Nick Serfontein dieselfde soort bestuurstyl en visie vir die maatskappy het en skryf dit toe as die rede waarom hy steeds na meer as 20 jaar se diens by die maatskappy is.

Christo glo dat die Sernick Groep ʼn maatskappy is wat gebou is op integriteit en dat dit dié eienskap is wat een van die belangrikste bydraende faktore tot sy suksesse is. Dit is natuurlik ook die feit dat hulle sélf boere is. As boere kan hul met erns verband hou met die vele moeilikhede wat hul kliënte daagliks ondervind, en dit het hom en sy span in staat gestel om stabiele en gevestigde verhoudings met al hul kliënte te bou. In die volgende paar jaar hoop hy om die waardekettingmodel tot sy volle omvang te vergroot en ook die lewens van sy personeel te verryk, sodat hulle bemagtig kan word om ook hul lewens op persoonlike vlak te verbeter

Kobus Theart

Kobus Theart

Kobus Theart

Kriek van Niekerk

Wiegard Brummer

Stoffel Gouws

CM Kotze

CM Kotze

Wiegard Brummer

Danie Fourie

Mienke Van Rensburg

Mienke Van Rensburg

Bethal Depot

Alijay van der Merwe

TEGNIESE ADVISEURS
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresArea / Posbeskrywing
Kobus Theart078 505 5363kobust@sernick.co.zaNoordwes, Gauteng & Mpumalanga
Kriek van Niekerk076 757 6771kriek@sernick.co.zaNoord- & Wes-Vrystaat
Wiegard Brummer082 804 3462wiegard@sernick.co.zaCentral & Southern Free State & Eastern Cape
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaKZN
CM Kotze082 553 7189cm.kotze@sernick.co.zaEastern Free State & KZN
Mienke Van Rensburg084 426 1276mienke@sernick.co.zaNorth West and Northern Cape
Danie Fourie071 083 5601daniefourie@sernick.co.zaOos- & Noordoos-Vrystaat
BESTELLINGS
Bestellingsklerk066 426 7771orders@sernick.co.za-
FABRIEK
KontakpersoonKontak Telefoon NommerE-posadresPosbeskrywing
Alwyn Laas082 056 8065alwyn@sernick.co.zaBedryfsbestuurder
Stoffel Gouws082 579 4290stoffel@sernickgroup.co.zaBesturende Direkteur: Sernick Veevoere
DEBITEURE
Ann Dalton082 620 4045debtors@sernick.co.za-
DEPOTS
Aljay van der Merwe072 241 2032bekkermeule@gmail.comBethal
VOEDINGSKONSULTANTE
KonsultantKontak Telefoon NommerTipe voeding
Dr. Piet Swiegers082 579 4290Herkouervoeding
Jannie Maritz082 417 8196Monogastriese voeding

UREUMVERGIFTIGINGSGIDS

WAARSKUWING

  • Hierdie veevoer bevat ureum en ander NPN-bronne en moet streng volgens die aanbevelings gevoer word.

  • Diere wat nie op ureumrantsoene aangepas is nie, moet eers 7 dae ’n sout/fosfaatlek gevoer word. Asyn is ’n doeltreffende middel teen NPN-vergiftiging. Meng met gelyke hoeveelheid water en doseer ’n halwe bottel per kalf of groot skaap en 2 - 4 bottels per bees (1 bottel = 750 ml).

  • Beskerm hierdie voedsel teen reën. NPN is oplosbaar en diere wat so ’n oplossing drink, kan vergiftig word.

  • Moenie hierdie veevoedsel onoordeelkundig saam met ander NPN-bevattende veevoedsel voer nie.

Raadpleeg Sernick se tegniese personeel vir meer inligting of navrae.