43ste Produksie Veiling

55 Stoetbulle Fase C getoets, waaronder 5 kuddevaars en 870 vroulike diere

Vrydag 4 Junie 2021 @ 11vm Liebenbergstroom, Edenville

ONLINE BIDDING WILL BE AVAILABLE via SwiftVee

BIE AANLYN VIA SWIFTVEE

Sernick Bonsmara Aanteelveiling
03 Februarie 2023

3de Hoëveld Bonsmaraklub Veiling
28 Oktober 2022

Agricultural Excellence
Welcome

DIE TUISTE

VAN LANDBOU UITNEMENDHEID

Welkom by die Sernick-webwerf. Sernick is in 1982 gestig en is vandag 'n gediversifiseerde organisasie met 'n fokus op landbou en landbou-verwerkingsaktiwiteite, insluitend 'n Bonsmara-stoetery, veevoerproduksie, voerkraal, rooivleisproduksie (abattoir, ontbening en verwerking), asook kleinhandelafsetpunte. Sernick is in Kroonstad, in die Vrystaatse provinsie van Suid-Afrika, gevestig en bestaan uit sewe sake-entiteite wat elkeen unieke waarde tot die groep toevoeg. Die groep het meer as 600 mense in diens met 'n jaarlikse omset van R 1,5 miljard. Ons verwelkom alle belangstellendes om ons te kontak.

BY SERNICK KAN U:

  • Top Bonsmara genetika aankoop

  • Stoetbulle toets vir gemiddelde daaglikse aanwins en voeromset

  • Speenkalwers op maat voer

  • Speenkalwers verkoop

  • Slagvee verkoop

  • 'n Verskeidenheid topgehalte veevoere aankoop

  • Ons kleinhandelwinkels besoek vir topgehalte vleis- en deli-produkte

JONGSTE NUUS

KOMENDE GELEENTHEDE

Geen Geleenthede gevind

Nuusbrief

Teken in op ons nuusbrief vir die nuutste nuus, promosies en byeenkomste

Hoe sal COVID-19 Sernick affekteer

***BELANGRIK***
Alle Sernick bedrywighede gaan voort soos normaal omdat ons deel uitmaak van die voedsel waardeketting – dit sluit in Veevoere, Voerkraal, Abattoir en Country Meat en Roots winkels.

Alle opleiding is egter opgeskort tot verdere kennisgewing, en die Boeredag van 1 Mei 2020 is gekanseleer. Inligting oor die veiling sal mettertyd gekommunikeer word.

Kom ons pak hierdie bul by die horings! #flattenthecurve #Covid19

***IMPORTANT***
All Sernick operations will continue as normal because we form part of the food value chain – this includes Feeds, Feedlot, Abattoir and Country Meat and Roots shops. 

All training has been suspended until further notice, and the Boeredag of 1 May 2020 has been cancelled. Information about the auction will communicated in due course.

Let’s take the bull by the horns!  #flattenthecurve #Covid19