Droogte

Suider-Afrika is kwesbaar vir droogte weens die totale gebrek aan staatshulp vir sukkelende boere

Meer as 600 deelnemers word by die eerste Afrika Droogtekonferensie verwag wat vanaf 15 tot 19 Augustus in Windhoek sal plaasvind. Die tema is “Die verbetering van veerkragtigheid teen droogte op die Afrika-vasteland” Die kerndoelwitte van die konferensie is om ’n strategiese raamwerk vir droogtebestuur op te stel wat die veerkragtigheid teen droogtes vir die…

Details
Rooivleisbedryf

Veiling voorspel blink toekoms vir rooivleisbedryf

Sernick Bonsmara wat deel is van die Sernick-groep, het hulle 38ste jaarlikse produksieveiling gehou. Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep sê die veiling het alle verwagtinge oortref. Die 2015/2016-seisoen was moeilik as gevolg van die droogte, maar die uitslag van die veiling het gewys dat kopers ‘n blink toekoms vir die rooivleisbedryf in Suid-Afrika sien.…

Details
38th annual production auction

38th annual Production Auction

Sernick Bonsmara, part of the Sernick Group hosted their 38th annual Production Auction today. Nick Serfontein, Chairman of the Sernick Group says the auction exceeded all his expectation – the 2015/2016 season has been one of the toughest years in agricultural history. But the auction results today `show that buyers see a bright future for…

Details