RPO Nuwe hoofbestuur

RPO Vrystaat hou kongres

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) Vrystaat se jaarkongres het op 9 Junie 2016 by Leopard and Lace in Bloemfontein plaasgevind. Top sprekers het belangrike onderwerpe soos naspeurbaarheid, vennootskappe in landboubesighede, handelsmerkontwikkeling, die gebruik van JSE beesvleis-termynkontrakte, genetiese waardetoevoeging tot teelkuddes en finansiële bestuur bespreek. Die sprekers het ingesluit NC Schoombee van Boere in Nood, dr Michael Labuschagne…

Details
Lees Veeplaas in Junie

Lees Veeplaas in Junie

Landbou is en bly ’n goeie beleggingsgeleentheid, die droogte en ekonomiese terugslae ten spyt. Ons gesels met kundiges oor die landboubeleggingslandskap en vind uit waarom hierdie sektor, ten spyte van sy uitdagings, so ’n goeie opsie aan beleggers bied. Ons kyk ook na Afrika as ’n geleentheid om jou landbou-onderneming uit te brei. Kuier saam…

Details