sernick-boeredag

Sernick Boeredag

LIEBENBERGSTROOM EDENVILLE GPS : SUID 27 36 35 / OOS 27 43 27 DONDERDAG 27 APRIL 2017 (VRYHEIDSDAG)   08H30 : REGISTRASIE 09H30 : OPENING 09H40 : VERWELKOMING : NICK SERFONTEIN 09H50 : LANDBOUVOORUITSIGTE IN DIE KORT/MEDIUMTERMYN : PROF. JOHAN WILLEMSE 10H30 : POLITIEKE VOORUITSIGTE IN 2017 : DR. THEO VENTER 11H10 : TEE/KOFFIE 11H45…

Details

Resultate van die Sernick Presisie-afrondingsprojek

Die voerkraaldebat oor die prestasie van verskillende beesrastipes in ’n voerkraal is altyd ’n interessante, dog gevoelige onderwerp waaroor verskeie instansies en individue graag hul mening lug. Elke rastipe het unieke eienskappe wat die boer, voerkraal, verwerker en bemarker ten volle moet benut. Ons moet dus produksiemetodes ontwikkel en toepas om hierdie unieke eienskappe optimaal te…

Details