Sernick stoet behaal uitnemende pryse by Bonsmara SA se Nasionale Vroulike Dier-veiling
Bonsmara SA se Nasionale Vroulike Dier-veiling is op 14 Maart by die Afridome in Parys gehou. Meer as 50 uitstaande vroulike diere van 23 toptelers regoor die land is aangebied en uitstekende pryse is behaal. Dit was veral ’n goeie geleentheid vir nuwe toetreders tot die mark om genetika uit verskillende topkuddes op een plek…
Details